Dudi Sela

Dudi Sela
Dudi Sela in 2013
Volle naam David Sela
Land Vlag van Israel Israel
Woonplek Tel Aviv, Israel[1]
Geboortedatum 4 April 1985 (1985-04-04)[1]
Geboorteplek Kiryat Shmona, Israel[1]
Lengte 1,75 m[1]
Gewig 65 kg[1]
Afrigter Yoav Ben Zvi[1]
Begin professioneel 2002[1]
Afgetree 2022
Spelstyl Regshandig (eenhandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $4 003 831 (soos op 12 Junie 2023)[1] (260ste van alle tye)[2]
Enkelspel
Loopbaanrekord 143–195 (42,3%)[1]
Loopbaantitels 0[1]
Hoogste rang No. 29 (20 Julie 2009)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope 3R (2009, 2015, 2016)
Junior KE (2002)
Franse Ope 2R (2009, 2015)
Junior KE (2002, 2003)
Wimbledon 4R (2009)
VSA-Ope 2R (2007, 2010, 2011, 2013, 2014, 2017)
Groot toernooie
Olimpiese Spele 2R (2016)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 26–48 (35,1%)[1]
Loopbaantitels 1[1]
Hoogste rang No. 122 (22 Februarie 2010)[1]
Australiese Ope 2R (2010)
Franse Ope 2R (2010, 2012)
Wimbledon 2R (2016)
VSA-Ope 3R (2009, 2017)
Laaste opgedateer op: 13 Junie 2023.

David "Dudi" Sela (Hebreeus: דודי סלע; gebore 4 April 1985 in Kiryat Shmona, Israel) is 'n voormalige Israeliese professionele tennisspeler.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 (en) "Player profile – Dudi Sela". ATP World Tour. Besoek op 12 Junie 2023.
  2. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 12 Junie 2023. Besoek op 12 Junie 2023.

Developed by StudentB